Skip to main content

Spesiale eregrade in die US se eeufeesjaar toegeken

Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan 14 vooraanstaande denkleiers met eregrade vereer as deel van die instelling se herdenking van sy eeufees. Die ontvangers...

SciMathUS verander lewens ten goede

Meer as duisend studente het sedert 2001 die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan Universiteit Stellenbosch) suksesvol afgelê. Die program word jaarliks...

“Jy kweek nie rose in beton nie" sê voorste kenner van maatskaplike werk

Studente, personeel en maatskaplike werk-praktisyns het Donderdag by die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe saamgetrek om te luister na prof Eileen Munro...

Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet Deon Jacobs

My naam is Deon Jacobs en ek vorm deel van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer onder die Kliniese...

Nuwe skuif en groei vir die US Taalsentrum

​Nuwe geleenthede vir strategiese groei en bestendiging het aanleiding gegee tot die verhuising van bykans 'n derde van die personeel van die Universiteit...

Gerald Maarman - SciMathUS 2003

Kliek op die video hieronder waar Gerald Maarman, 'n voormalige SciMathUS student, wat sy PhD einde 2014 behaal het, sy storie vertel. ​​(Slegs beskikbaar in...

Hulde aan Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem

“Dit is met groot hartseer dat ek namens die Universiteit Stellenbosch ons diepe meegevoel betuig teenoor die familie van prof Sampie Terreblance,” het prof Wim...

Legendariese Matie-akademikus professor Sampie Terreblanche oorlede

​Die legendariese Matie-dosent en politieke ekononoom prof Sampie Terreblanche (84) is Saterdag aan breinkanker dood. Prof Sampie Terreblanche se naam is...

US verwelkom nuwe Koordineerder teen Gendergeweld

Die eerste dae by 'n nuwe werk kan dalk vir sommige mense intimiderend wees, maar vir Thembelihle Bongwana, die nuut aangestelde Koördineerder: Gendergeweld in...

#US99-veldtog samel R1 miljoen in om studieskuld te verlig

Die Universiteit Stellenbosch (US) se voor-eeufeesfondsinsamelingsveldtog, #US99, wat daarop gemik was om studieskuld te verlig, het sy aanvanklike teiken van...
Subscribe to