Skip to main content

US stel Eeufeesboek bekend en open ’n uitstalling

Donderdag (1 Maart 2018) was die amptelike bekendstelling van die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeespublikasie, Die Universiteit Stellenbosch 100: 1918...

Eerste ontvangers van DW Ackermann Beursfonds

Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede jaar een van sy grootste individuele skenkings nog ontvang – 'n bedrag van R194,6 miljoen. Dié skenking is in die...

Opedag pret!

"Daar was 'n baie lekker gevoel en 'n mens is daar weg met 'n positiewe ingesteldheid," was een besoeker se kommentaar oor sy ervaring by Ingenieurswese tydens...

Nog Maties ontvang Die Vlakte-beurse

Vandag (1 Maart) is nog 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot restitusie en ontwikkeling bereik toe 'n tweede groep Matiestudente...

US se kuberkrakerspan wen groot

Die BitPhase-span van die US se Afdeling Rekenaarwetenskap het die eerste Cybersecurity Challenge wat gedurende die CHPC ( Centre for High Performance Computing...

US Eeufees-vieringe bereik hoogtepunt die naweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufees-aktiwiteite bereik dié naweek ʼn hoogtepunt met twee spesiale Eeufeesherdenkingsgeleenthede wat in samewerking met...

BSc-studente doen veldwerk in April 1918

​ Die Fakulteit Natuurwetenskappe vier vanjaar saam met die US ons 100ste bestaansjaar. Hier is die eerste van vele interessante staaltjies uit ons geskiedenis...

Alexander Forbes Groepbestuurshoof-beursskema skep blink toekoms vir begaafde studente

Die talentvolle Matiestudent Nhlakanipho Mkhize se drome om die graad BCom (Aktuariële Wetenskap) te voltooi is bewaarheid danksy die pas gestigte Alexander...

Straatmylfees kry internasionale kleur

Die Eikestad se gewilde Straatmylfees kry vanjaar vir die eerste keer ʼn internasionale kleur met die Nederlandse atletiekster, Luuk Wagenaar, wat reeds vir die...
Subscribe to