Toe sy in 2001 as MIV-positief gediagnoseer is, het Vuyiseka Dubula-Majola (39) gedink sy sal binne ’n paar maande sterf. Vandag – amper 17 jaar later – is sy...
19 Desember 2017 Universiteit Stellenbosch reageer op President se aankondiging oor studentegelde Terwyl daar groter duidelikheid nodig is oor 'n hele aantal...
Gedurende die eerste week op kampus sal jy deelneem aan die Verwelkomingsprogram. Hierdie program sluit bekendstellings aan jou koshuis, private wyk (PSO)...
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan. Die program in die...
Wetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om te verstaan hoe die Suid-Afrikaanse fynbosplant rooibos die dodelike gevolge van een van die wêreld se vinnigste...
“Die 100-ure gemeenskapsdiens wat op my universiteitsuitslae gemeld word vertel aan toekomstige werkgewers van my karakater en my liefde vir gemeenskapsdiens...
Krygkor het 'n ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit om oor die volgende drie jaar 'n virtuele verdediging- en gevegsplatform, asook 'n...
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) kan uitsien na nog 'n internasionale ervaring in Asië. Dit volg op 'n ooreenkoms met Hunan Normal...
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2017 ʼn rekordgetal diepte- en meningsartikels asook rubrieke in die gedrukte en...