Skip to main content

#helloMaties - Beste in die klas

Die US is een van Suid-Afrika se beste tersiêre instellings gemeet aan navorsingsuitsette, studente-slaagsyfers en geëvalueerde wetenskaplikes, en geniet...

Thuli Madonsela praat by Teologiese Dag

Belangstellendes word vriendelik genooi na die Teologiese Dag, wat die akademiese jaar van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch (US), inlei. Dit...

Gesamentlike poging om water op Tygerberg-kampus te bespaar

Wes-Kapenaars is reeds geruime tyd daarvan bewus dat die provinsie hom in die kloue van ʼn rampspoedige droogte bevind, waarvoor 'n oortuigende uitkoms nog nie...

#helloMaties - Jippie!!!

​Die Universiteit Stellenbosch (US) vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar,en is een van die oudste universiteite in Suid-Afrika. Die Universiteit het op 2 April...

US videos verskyn op WGO se opleidingsbiblioteek

Twee videos wat onlangs deur die Film- en Televisie-eenheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Verloskunde en Ginekologie saamgestel is, is...

Matie-netbalspeler op pad na Engeland

Die feit dat sy binnekort na Engeland vertrek om vir ses maande daar aan hul netbalsuperliga deel te neem, het nog nie heeltemal by Charmaine Baard ingesink nie...

Fakulteit se topmeesterstudent is passievol oor Statistiek

Toe Monika du Toit (26) in 2011 – kort nadat sy van Slowakye na Suid-Afrika verhuis het – vir 'n BCom-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het...

PhD: Departement Genetika, Universiteit Stellenbosch

Snoek ( Thyrsites atun) is 'n kulturele, ekonomiese, en ekologiese belangrike visspesie in die WesKaap. Plaaslike Suid Afrikaanse populasies (Kaapse snoek) word...

Matrieks kry tweede kans om NSS-uitslae aan die US te verbeter

Matrikulante van 2016 en 2017 wat nie aan die toelatingsvereistes vir hoër onderwys voldoen nie, maar wat Graad 12 geslaag het, kan steeds aansoek doen vir...

Waarom die voorgestelde droogteheffing van die Kaapstadse burgemeester onbillik is

Die volgende artikel deur Lee-Ann Steenkamp is op 16 Januarie 2018 deur The Conversation gepubliseer ( http://theconversation.com/wh…...
Subscribe to