Skip to main content

Op soek na ’n beter hartklep

Hoewel 'n hartklepvervanging 'n lewensreddende prosedure is, is dit ook deurspek met probleme wat van bloedklonte tot weefseldegenerasie wissel. Trouens, dit is...

Prof Jimmie Earl Perry sterf aan kanker

Vigs-aktivis prof Jimmie Earl Perry van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch het aan kanker gesterf. Jimmie Earl Perry was...

Registrasie en verwelkoming – wat jy moet weet

Belangrike inligting oor registrasie, studentegelde en finansiële bystand van die Universiteit Stellenbosch is nou beskikbaar vir alle nuweling en huidige...

Thuli Madonsela begin haar werk aan US

Suid-Afrika se gewese openbare beskermer, Thuli Madonsela, het gister (10 Januarie) amptelik haar nuwe pos in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...

Die gebruik van plaaslike entomopatogene vir die beheer van die Mediterreense vrugtevlieg

'n Onlangse studie by die Universiteit van Stellenbosch was gemik daarop om by te dra tot die bestaande kennis van biologiese beheermiddels soos...

Valskodlingmot larwe identifikasie

Valskodlingmot (VKM) is een van Suid-Afrika se mees skadelike landbou peste en veroorsaak jaarliks aansienlike skade aan sitrus, perskes, nektariens, appels en...

Top matrikulante van 2017 kom by US swot

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanjaar die tuiste vir ʼn hele klompie van die top matrikulante van 2017. Die top drie, Janke van Dyk, Matthys Carstens...

Opedag 24 Februarie 2018: Besoek Ingenieurswese!

Indien jy in Ingenieurswese as beroep belangstel, of bloot belangstel hoe ingenieurs wetenskap en tegnologie tot voordeel van die mens inspan, MOET jy enige tyd...

Prof Dave wil SA storie help skryf

Hy is die professor wat 'n lang vergadering met 'n gruwelike woordspeling opkikker. Ook die een wat ná jou voorlegging wil weet hoekom jy juis 'n spesifieke...

Belangrike verklarings deur USAf en DHOO

10 Januarie: Verklaring deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleidingy met 'n lys van Vrae en Antwoorde oor "befondsing van arm en werkersklasstudente" 8...
Subscribe to