Skip to main content

Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry

​Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry Mia Wessels (31), wat nou 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US) is, was op die...

Alberto ontvang eerste Meestersgraad in Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling

Alberto Francioli, 'n personeellid van die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikoreduksie (RADAR) aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Donderdag (22...

Museums moet demokrasie koester, glo dr De Villiers

Al dink sommige mense die doel van museums is om oudhede te bewaar, glo dr Gera de Villiers hulle het ʼn belangrike rol om demokratisering te koester en ʼn...

Navorser stel ondersoek in na hoekom wyn soos 'wyn' ruik

Hoekom ruik wyn soos “wyn"? Hierdie vraag lyk eenvoudig, maar die antwoord was ná dekades van navorsing oor wyn nog nie bekyk nie. Dr. Samantha Fairbairn het...

Studie werp lig op SA verbruikers se houding jeens wyn

Suid-Afrikaanse wynverbruikers deel soortgelyke beskouings van wyn oor verskillende etniese groepe heen. Dit blyk uit navorsing deur Dr. Carla Weightman waarin...

Trueman Goba ontvang eredoktorsgraad

Trueman Goba, industrieleier, mentor van jong ingenieurs en leier op die gebied van transformasie in die ingenieursbedryf, het die graad Doktor in die...

Vierde gradeplegtigheid: 114 PhD’s in 8 jaar vir Lettere se Nagraadse Skool

Die gradeplegtigheid van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe vandag (22 Maart 2018) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is gekenmerk deur twee...

Lae rugpyn raak miljoen, maar baie kry verkeerde behandeling

Lae rugpyn is die hoofoorsaak van ongeskiktheid wêreldwyd en raak ʼn geraamde 450 miljoen mense op enige gegewe tyd. Tog benadruk ʼn nuwe reeks referate in The...

’n Meestersgraad cum laude in haar senior jare

Ouderdom is net 'n syfer en beteken weinig wanneer 'n mens op soek is na 'n tydverdryf om jou mee besig te hou. Dit was die dryfveer wat gemaak het dat die 74...

Maatskaplike werk meer as net ‘n beroep vir dr Abigail Ornellas

Vir baie mense is die keuse van watter loopbaan om te volg 'n baie moeilike besluit, maar vir ander is daar regdeur hul lewe rigtingwysers na 'n sekere beroep...
Subscribe to