Skip to main content

Nagraadse Skool bereik belangrike mylpaal in Universiteit se Eeufeesjaar

​Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Nagraadse Skool het deur die plafon van 100 grade gebreek met die toekenning van 'n verdere 14 grade tydens die...

SciMathUS-sukses by US-gradeplegtigheid

​Die SciMathUS-program (Wetenskap en Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch) het weer eens suksesvolle resultate by vanjaar se gradeplegtigheid opgelewer...

Fakulteit is trots op studentesukses

​In die onlangse Maart-gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) is meer as 1500 grade en diplomas aan studente in die Fakulteit Ekonomiese en...

US 'n toonaangewende onderwysinstelling wat inklusief uitreik - Rektor by Eeufees Galadinee

“Die Universiteit Stellenbosch het ʼn toonaangewende hoër-onderwysinstelling geword wat ʼn belangrike bydrae tot menslike ontwikkeling in ons land, op ons...

Eerste kohort Lisa Maskell-genote van Nagraadse Skool ontvang hulle PhD's

Die eerste vyf Lisa Maskell-genote van die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe het Donderdag, 22 Maart, hulle PhD-grade ontvang. Die Lisa Maskell...

Susters vang saam grade in polimeerwetenskap

Die Harmzen-susters van Melkbosstrand het nie net dieselfde wetenskaponderwyseres by Hoër Meisieskool Bloemhof gehad nie, maar vandeesweek vang hulle...

US, KU Leuven ken eerste gesamentlike doktorsgraad toe

Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22 Maart 2018) sy eerste gesamentlike doktorsgraad toegeken. Dr Kurt Schütte het...

Vyfde plegtigheid: Studente van Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde

Nagenoeg 400 studente van die fakulteite Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid en Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (22...

Sesde gradeplegtigheid: Bestuurskool trots op studente-getalle en gehalte van leer en onderrig

By sy tweede gradeplegtigheid vir die week het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die grootste fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

Wêreld Maatskaplike Werk Dag gee maatskaplike werkers 'n dieper kykie in hul beroep

Wêreld Maatskaplike Werk Dag word wêreldwyd op 20 Maart elke jaar gevier. Vanjaar, ter viering van dié internasionale dag van erkenning, het die Departement...
Subscribe to