Skip to main content

Kwesbaarheid assessering op die Bergrivier en Olifantsrivier opvanggebiede

​Die Departement van Water en Sanitasie het 'n klimaatsverandering en kwesbaarheidsassessering vir die Berg-Olifants- en Breede Gouritz-OBA-werkswinkel op 6...

Maties Parasport gaan van krag tot krag

Twee van die Maties ParaSport-klub se staatmakers, Dyan Buis en Charl du Toit, het in April tot Suid-Afrika se medaljetelling by die Statebondspele in Australië...

Maties Young Guns maak geskiedenis

Die 2018 Maties Young Guns het hul name in die geskiedenisboeke van Maties Rugby geskryf deur die eerste Matiespan te word om die o.20-toernooi van die...

Huldeblyk aan Winnie Madikizela-Mandela by die Universiteit Stellenbosch

Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek (12 April) op die Rooiplein op kampus byeengekom om hulde te bring aan die...

Mandela het nie swart mense uitverkoop – sprekers by kollokwium

Dit is maklik om te sê Mandela het swart mense uitverkoop en te vergeet dat baie van ons huidige probleme opgelos kon gewees het as ons op sy nalatenskap...

Ledemaat-rekonstruksie is dié ortopeet se passie

​Prof Nando Ferreira se passie vir ledemaat-rekonstruksie kom in alle fasette van sy werk tot uiting. Ferreira (40) is sedert verlede jaar aan die Afdeling...

Woordfeesproduksies neem die voortou in die benoemings vir Kanna-pryse

​​Twee Universiteit Stellenbosch (US) Woordfeesproduksies, dit wil sê toneelstukke wat met finansiële steun en in samewerking met die US Woordfees ontwikkel is...

Regsbedryf diskrimineer teen mense met disleksie

Mense met disleksie (lees- en skryfgestremdhede) sukkel om werk te kry in die regsbedryf omdat werkgewers advertensies op 'n manier skryf wat hulle uitsluit...

US Onderriggenoot-skappe

​Hierdie inligting is tans slegs in Engels beskikbaar. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Prof Magda Fourie-Malherbe: O&L Seminaar

​Die seminaar het die veranderende internasionale en nasionale kontekste wat institusionele beleid en praktyk beïnvloed, in oënskou geneem, en het aangevoer dat...
Subscribe to