Skip to main content

Hou Tygerberg veilig

My naam is Willem Burmeister en ek maak deel uit van die beheerspan op die Tygerberg-kampus. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer...

Twee US-akademici help hersien BTW-vrygestelde goedere

Die dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, prof Ingrid Woolard, en ekonomieprofessor Ada Jansen van...

Huisartse verbeter gesondheidsorg in SA se landelike gemeenskappe

In ontwikkellende lande – veral in Afrika suid van die Sahara – word primêre sorg grotendeels deur verpleegsters toegedien, terwyl dit in onwikkelde lande deur...

EBW verwelkom nuwe dekaan

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vandag sy nuwe dekaan, prof Ingrid Woolard, wat op 1 Mei by die Universiteit Stellenbosch aangesluit...

Hulde aan voormalige Sentrum vir Onderrig en Leer-direkteur

Die Universiteit Stellenbosch (US), die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) en verskeie akademiese departemente betreur die dood van 'n voormalige direkteur van...

Neurologie-opleiding nóú makliker danksy nuwe video-fasiliteit

Met behulp van befondsing wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) beskikbaar gestel is, word...

US nooi belanghebbers om insette te lewer oor nuwe konsep-Statuut

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas die eerste weergawe van ʼn nuwe konsep-Statuut vir ʼn interne en openbare konsultasieproses bekendgestel. Die Statuut...

Navorsingsleerstoel in Suikerriet-bioraffinering

Vanjaar is 'n DWT/NNS SA Navorsingsleerstoel in Suikerriet-bioraffinering in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch tot stand gebring...

Top 2017 1stejaars en hul inspirerende dosente vereer

Op 11 April 2018 is die top eerstejaarstudente (van 2017) en die dosente wat hulle inspireer het, deur Universiteit Stellenbosch vereer. Ingenieurswese se top...
Subscribe to