Skip to main content

"Eerste generasie ervaring" lok talle topleerders

Universiteite kan nogal skrikwekkend wees vir leerders wat nie ondervinding van akademiese of tersiêre instellings het nie. Op 10 Mei het die Fakulteit...

Vier Maties in Junior Springbok-groep

​Die baba-Bokke neem van 30 Mei tot 17 Junie aan die o.20 Wêreldrugbykampioenskap in Frankryk deel. Al vier spelers was lede van die Maties Young Guns-span wat...

Studente leer teorie, praktyk en 'n paar lewenslesse

The Maze Runner mag dalk soos die titel van 'n fliek klink. Nie in hierdie geval nie. Dit is die naam van die groepsprojek vir finalejaar Meganiese en...

SA se pogings om kindergesondheid te verbeter ondervind aanvangsprobleme

Dit is belangrik om kinders se voedingstatus te verstaan. Wêreldwyd word ongeveer die helfte van alle sterftes in kinders onder die ouderdom van 5 jaar deur...

US Koor sing in Verenigde Koninkryk

Die talentvolle Universiteit Stellenbosch (US) Koor, wat as een van die beste universiteitskore ter wêreld bestempel word, maak gereed om eersdaags aan 'n...

Nkosi Johnson se nalatenskap vereer met benoeming van nuwe koshuis

Die Universiteit Stellenbosch (US) betoon eer aan die nalatenskap van die ikoniese jong Vigs-aktivis, Nkosi Johnson, deur ʼn nuwe studentekoshuis na hom te...

Africa Open-student en -personeellid ontvang HSS-toekennings

​Kyle Shepherd, ʼn bekroonde internasionale pianis en komponis van Suid-Afrika, wat ʼn meestersgraad (cum laude) van die Africa Open Institute (AOI) by die...

US Jazzorkes skitter met die Madiba/Hugh Masekela Eeufeesvieringskonsert

Ter herdenking van die 100 jaar van Nelson Mandela en die Universiteit Stellenbosch (US) se erfenis, het die US se Jazzorkes 'n Erfenisvieringskonsert op Vrydag...

US-personeel en -studente spaar water

Sedert die waterkrisis verlede jaar in die Wes-Kaap begin het, het die Universiteit Stellenbosch (US) omvattende werk gedoen om waterbesparingsmetodes te...

Biodiversiteit trek swaar in warmer klimaat

'n Vereenvoudigde ekologiese landskap – met merkwaardige biodiversiteitsverlies – mag dalk die uiteinde wees indien die globale temperatuurtoename nie tot 1,5°C...
Subscribe to