Skip to main content

Fotoboekie oor tikmisbruik word nou nog verder ontwikkel

Ses maande nadat dr. Burt Davis, dosent aan die Afrika Sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch (US), sy doktorsgraad verwerf het deur 'n...

Beter implantate kan beskadigde knieë herstel

Mense wie se knieë deur osteoartritis ̶ ook bekend as die 'slytasie'-artritis ̶ aangetas is, moet dikwels knievervangings kry om die skade te herstel. Maar as...

Maties reik uit na die gemeenskap

ʼn Groep studentevrywilligers van Matie Gemeenskapsdiens (MGD) van die Universiteit Stellenbosch se Primêre Gesondheidsorg-program het op Saterdag 26 Mei ʼn...

Mediese student seëvier ook oor veldwedlope

Hoe meer jy doen, hoe meer kan jy doen. Vra net vir Annamart Laubscher, finalejaar mediese student en top-veldwedloopatleet. Sedert 2013, toe Annamart aan dié...

US bring biodiversiteit en die gemeenskap bymekaar

​Die Ingcungcu Sunbird Restoration-inisatief Die doel van die Ingcungcu-inisiatief, vernoem na die Xhosa-woord vir “voëls met lang snawels", is om ʼn...

Ons moet sáám ekonomiese en ekologiese uitdagings aanspreek

Ons kan dit nie net aan 'n geliberaliseerde mark oorlaat om die wêreld se ekonomiese en ekologiese probleme op te los nie. Ons moet kragte saam snoer indien ons...

Uitsonderlike internasionale eer vir US Botaniese Tuin

ʼn Besondere eer het die Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin te beurt geval toe dit deur die internasionaal bekende Botanic Gardens Conservation...

Genetiese manipulasie van gewasse moet fyn dop gehou word

Genetiese manipulasie en plantteeltegnieke word gebruik om die voedingswaarde van graangewasse soos sorghum en pêrelmanna (pearl millet) te verbeter. Sorghum en...

Hou Tygerberg veilig

My naam is Nicholas Saal en ek maak deel uit van die Tygerberg-kampusbeheerspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Besoek gerus die beheerkamer in die...
Subscribe to