“Uhuru" beteken bevryding in kiSwahili. Dit is ook 'n gepaste naam vir dr Uhuru Phalafala, wat 'n sleutelrol speel in die bevryding van jong studente se denke...
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste navorsers is op Donderdag (28 Junie 2018) met gesogte Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF) /...
Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op 'n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem. Die toer...
Seventeen different workshops were offered at the annual Training Initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) from 18-22 June. Participants received...
Twee vooraanstaande vrouenavorsers aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is die jongste bekleërs van 'n SARChI-Navorsingsleerstoel in...
Met my eerste pos in die bevorderingsafdeling van 'n Johannesburgse universiteit het die moontlikhede van “bevordering" my opgewonde gemaak. Die proses om...
Wanneer 'n mens aan masjienleer of die meer bekende kunsmatige intelligensie dink, dink jy onwillekeurig aan moorddadige robotte en Arnold Schwarzenegger se...
“Daar is vir ons elkeen 'n plek in die son om sukses te behaal en ons doelwitte te verwesenlik. Ons handhaaf elkeen 'n unieke pas na sukses; beweeg daarom teen...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die sleutelvennote in 'n projek om Suid-Afrika se eerste sonaangedrewe ontsoutingsaanleg by Witsand in die Suid...
Die Tygerberg-kampus sal binnekort gryswater kan gebruik vir die spoel van toilette en besproeiing. Dié besparing, tesame met ander waterslim-inisiatiewe, sal...