By die Universiteit van Stellenbosch sal 'n kurrikulumvernuwingsprojek lei tot die "dekolonisering" van ten minste 10 akademiese programme, insluitend medisyne...
As jy middels soos alkohol en onwettige dwelms gebruik, loop jy ʼn groter risiko vir selfbeskadiging en ander vorme van selfdood-gedrag wat ernstige openbare...
'n Internasionale reisende uitstalling wat deur die Verenigde State se Holocaust Memorial Museum byeen gebring is en lig werp op die Nazi-bewind se 'wetenskap...
Prof Stephan Visagie, professor in Operasionele Navorsing en departementele voorsitter van die Departement Logistiek, het sy intreerede op 3 Mei gelewer. Hy is...
Borssjirurg dr Karin Baatjes is nie jou gemiddelde dokter of akademikus nie. Sy is pas aangestel as Hoof van die Afdeling Anatomie en Histologie by die...
Die eerste datasentrum gefokus op demokratiese navorsing en die ontwikkeling van die Sosiale Wetenskappe in Suid-Afrika sal in Mei geloods word by die...
During the fourth intake of the nGAP Programme in March 2018, Stellenbosch University (SU) was awarded a total of five positions in the following departments...
Ter herdenking van die Eeufeesjaar van die Universiteit Stellenbosch (US), bied die US Museum eersdaags ʼn uitstalling, 100 Artefakte, aan. Dié uitstalling wil...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is saam met Universiteite Suid-Afrika (USAf) en al die ander hoëronderwysinstellings (HOI’s) verontwaardig oor die algemene...
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab het amptelik sy 7de Idees-program bekendgestel nadat ses programme reeds suksevol afgehandel is. Die LaunchLab se missie...