Navorsers produseer kennis wat besluitnemers help om Afrika se kuslyn te beskerm. Só het prof Francois Vreÿ van die Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en...
Die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) konferensie vind plaas van 29 - 31 Oktober 2018. Die tema van hierdie jaar se konferensie is Akademiese...
Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) het onlangs wesenlike befondsing van die Bill en Melinda Gates-stigting ontvang vir ʼn inisiatief wat sommige van die...
Me Anita Nel, verantwoordelik vir innovasie, besigheidsontwikkeling, kommersialisering en die Universiteit Stellenbosch (US) se interaksieplatform met die...
Voedselonsekerheid en die behoefte aan die mees basiese benodigdhede kom al hoe meer voor onder studente in Suid-Afrika. Alhoewel daar nog nie navorsing op...
Die sosiale impak van die projek “Om loopbaanbeperkinge en -kompromieë te oorkom", wat loopbaanvoorligting aan graad 9-leerders in gemeenskappe met min of geen...
Die probleem van laerskoolleerders wat nie kan lees nie moet as 'n nasionale krisis verklaar word én behoort 'n nasionale prioriteit te wees wat ook beduidende...
Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela se lewe deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US)...