Skip to main content

Uitsonderlike internasionale eer vir US Botaniese Tuin

ʼn Besondere eer het die Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin te beurt geval toe dit deur die internasionaal bekende Botanic Gardens Conservation...

Genetiese manipulasie van gewasse moet fyn dop gehou word

Genetiese manipulasie en plantteeltegnieke word gebruik om die voedingswaarde van graangewasse soos sorghum en pêrelmanna (pearl millet) te verbeter. Sorghum en...

Hou Tygerberg veilig

My naam is Nicholas Saal en ek maak deel uit van die Tygerberg-kampusbeheerspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Besoek gerus die beheerkamer in die...

Persverklaring deur SACoMD

Die Suid-Afrikaanse Komitee van Mediese Dekane (SACoMD) is 'n vereniging wat geskep is om die gesamentlike interaksie te fasiliteer van Mediese Dekane met ander...

Innoverende nuwe US-module bevorder diversiteit onder studente

“In Suid-Afrika én by die Universiteit Stellenbosch kom ons uit 'n verdeelde verlede, wat dit noodsaaklik maak dat ons onderrig en kurrikula so ontwerp word dat...

Ukwanda bied kritieke navorsingsplatform

“Jy kan oral navorsing doen. Die hele wêreld is ʼn laboratorium vir die ondersoekende brein," het prof Nulda Beyers die bekende geneesheer, Martin Fischer...

US vier Wêreld-omgewingsdag

Vandag (5 Junie) is Wêreldomgewingsdag, 'n inisiatief wat in 1974 deur die Verenigde Nasies (VN) se Omgewingsprogram begin is. Sedertdien het dit gegroei tot 'n...

NASA stuur helikopter Mars toe

Die ruimte-agentskap NASA beplan om in 2020 'n klein helikopter na Mars te stuur in die voortgesette soeke na lewe op die rooi planet. Só het dr Japie van Zyl...

Menseregte in die kollig by Afrika-dag simposium

Afrika-dag bied die geleentheid om ons Afrika-identiteit te vier en om te herontdek wat dit beteken om van Afrika te wees, het dr Leslie van Rooi aan...

Palmiet-vleilande verdwyn vinnig

Palmiet-vleilande bied belangrike ekosisteemdienste aan die samelewing, maar is in so 'n kritieke toestand dat indien ons nie nou optree nie, hulle dalk...
Subscribe to