Skip to main content

Prof Lindy Heinecken as president van internasionale komitee aangestel

Prof Lindy Heinecken, een van die voorste militêre sosioloë in Suid-Afrika van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie by die Universiteit...

‘n Teologie van die Septuagint

The Septuagint (LXX) means 'seventy' and is used as a reference to the Greek Bible, the Greek translation of the Hebrew Bible and a number of de novo Greek...

Meer produkte van BTW vrygestel

'n Artikel deur Sibonelo Radebe van The Conversation Africa, Zero rated VAT items: how South Africa is going about expanding the list​, is op 27 Augustus 2018...

Maties on the Move

Naas die Wes-Kaap, is Gauteng die Universiteit Stellenbosch (US) se grootste toevoerprovinsie. Tog daag slegs 30% van Gautengse studente wat voorwaardelik...

US-wetenskaplikes deel van studie oor die rol van ‘natuurlike doders’ in TB-infeksies

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) was betrokke by 'n insiggewende ontdekking oor hoe sommige individue tuberkulose (TB) beveg. Die navorsing is...

Toppresteerders in Toegepaste Wiskunde word beloon

Die toppresteerders in Toegepaste Wiskunde is onlangs vir hul harde werk beloon met sertifikate en boekpryse wat deur Cambridge University Press geborg is...

Brandstofheffing dalk binnekort iets van die verlede

Die brandstofheffing of belasting wat op elke liter petrol betaal word is 'n belangrike inkomstestroom vir die regering, maar dié stroom kan in die nabye...

EBW-fakulteit vier vrouedag

"Ja, ons kan, ja ons het en ja ons sal." Dit was die inspirerende woorde en aanmoediging van dr Geraldine Fraser-Moleketi, kanselier van die Nelson Mandela...

Onsigbaarheid van swart vroue in SA

​Die afgelope twee dekades sien ons golwe van xenofobiese geweld waarin die onderskeid tussen Suid-Afrikaanse burgers en nieburgers op onmenslike wyse...

Afrika se wiskundiges verdien meer erkenning

Wiskundiges in Afrika help om innovasie op die kontinent te dryf, maar kry nie altyd die erkenning wat hulle toekom nie. Só het prof Oluwole Makinde van die...
Subscribe to