Skip to main content

Trace & Save water navorser wat werk aan die Woodlands Dairy Sustainability Project

​Algemene verantwoordelikhede: Pas die Trace & Save-stelsel van volhoubare landbou toe, wat die SWAN (grond, water, atmosfeer en voedingstowwe) stelsel gebruik...

STIAS sluit by gesogte internasionale groep aan

​Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is genooi om by 'n uitgelese groep internasionale institute vir gevorderde navorsing aan te sluit...

US gee plaaslike ekonomie groot hupstoot - studie

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beduidende impak op die ekonomie van die Stellenbosch-streek. Dit is een van die vernaamste bevindings van ʼn onlangse...

DNA Sequencing celebrates 21 years

The DNA Sequencing facility of the Central Analytical Facilities turned 21 this year and celebrated this milestone with colleagues and clients at a pleasant...

Maties vier Loslitdag

Loslitdag, wat vanjaar sy 23ste jaar beleef, het ’n Suid-Afrikaanse tradisie geword wat die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar heelhartig ondersteun. Dit...

Internasionale baanbreker in neurowetenskap besoek Stellenbosch

Danksy toegepaste verbruikers- neurowetenskap weet bemarkers meer van hul teikenpubliek se voorkeure en menings – en die invloed wat dit op kopers se besluite...

Primaatbewaring in Afrika kan aan kortste ent trek in oliepalmverbouing

'n Studie deur 'n groep internasionale navorsers, waaronder die Universiteit Stellenbosch se dr Zoltan Szantoi, het bevind dat hoewel winste uit...

Mass spectrometry applied

​​In today’s well-informed society people are more aware of what they consume and would like to be sure that the contents of a product correspond to its label...

Maritieme kundigheid in SIGLA@ Stellenbosch

​​​Prof Henri Fouché en Dr Frank van Rooyen is beide gekies om saam met internasionale organisasies in die veld van maritieme veiligheid te werk. Prof Fouché...

Afrika se middelvlak-gesondheidswerkers vra vir beter opleiding

Middelvlak-gesondheidswerkers in Afrika het beter opleiding nodig om hulle te help om moeder- en kindersterftes, aansteeklike siektes, trauma en geweld, MIV...
Subscribe to