Skip to main content

Qunu 9 vertel van Madiba-ervaring

Nege jeugleiers van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die universiteitsgemeenskap vertel van hulle ervarings nadat hulle gedurende die winterreses...

Wetenskap in SA doen goed

Dit mag dalk nie altyd so lyk nie, maar wetenskap in Suid-Afrika doen eintlik heel goed veral as die aantal wetenskaplike artikels en die vlak van...

Hoe Nike se hijab-sportdrag Islamofobie en patriargie die stryd aansê

​Toe die sportvervaardiger Nike sy “Pro Hijab" in Maart 2017 bekend stel, was dit vanselfsprekend 'n deurdagte sakebesluit. Maar wat Nike – moontlik per ongeluk...

Navorsers help beskerm Afrika se kuslyn

Navorsers produseer kennis wat besluitnemers help om Afrika se kuslyn te beskerm. Só het prof Francois Vreÿ van die Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en...

AvOL 2018: Registrasies oop en finale program beskikbaar

Die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) konferensie vind plaas van 29 - 31 Oktober 2018. Die tema van hierdie jaar se konferensie is Akademiese...

PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)

Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

TB-projek kry groot hupstoot van Gates-befondsing

Die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) het onlangs wesenlike befondsing van die Bill en Melinda Gates-stigting ontvang vir ʼn inisiatief wat sommige van die...

US se Anita Nel nou Hoofdirekteur; ontvang gesogte tegnologie-toekenning

Me Anita Nel, verantwoordelik vir innovasie, besigheidsontwikkeling, kommersialisering en die Universiteit Stellenbosch (US) se interaksieplatform met die...

Voedselonsekerheid - ’n realiteit vir baie studente

Voedselonsekerheid en die behoefte aan die mees basiese benodigdhede kom al hoe meer voor onder studente in Suid-Afrika. Alhoewel daar nog nie navorsing op...

Voortsetting van loopbaanvoorligtingprojek is van kardinale belang – projekspan

Die sosiale impak van die projek “Om loopbaanbeperkinge en -kompromieë te oorkom", wat loopbaanvoorligting aan graad 9-leerders in gemeenskappe met min of geen...
Subscribe to