Skip to main content

PhD-student wen eerste internasionale Anders Bäkstrom Prys

Eerw Mwawi Chilongozi, 'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die wenner van die internasionale Anders Bäkstrom Prys, wat pas die eerste keer...

Kry leerders betrokke by burgerlike wetenskapsprojekte

'n Groep navorsers en onderwysers wat daarin belangstel om aan burgerlike wetenskapsprojekte deel te neem, het vanaf 9 tot 11 Julie 2018 aan 'n drie-dagse...

Ko-kurrikulum gee studente ’n groot voorsprong

​In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch (US) se voorneme om denkleiers vir die toekoms te kweek en ná 'n transkripsie-akkreditasieproses deur die...

Suid-Afrika dalk uiteindelik op pad na oplossings vir seksuele geweld

​Die aanvang van Vrouemaand (Augustus) in Suid-Afrika vanjaar was verfrissend anders as ander jare. Die #TheTotalShutdown-vroueoptogte het die land die...

Wiskunde-studente vaar goed by IMC 2018

'n Groep Wiskunde-studente van die Universiteit Stellenbosch het deelgeneem aan die 25ste jaarlikse Internasionale Wiskunde-kompetisie vir universiteitstudente...

Kinders met veelvoudige middelweerstandige TB kan behandel word

Die uitslae van ʼn groot, internasionale sistematiese oorsig wat in die joernaal PLOS Medicine verskyn het, toon dat kinders met veelvoudige middelweerstandige...

Passie is fundamenteel tot die bou van 'n loopbaan wat jy geniet… en geluk ook

“Ek dink nie studente, of selfs meer ervare professionele persone en volwassenes, besef aldag nie dat die goue draad wat deur enige loopbaan loop 'n passie is...

Die SOL verwelkom ʼn nuwe direkteur: Dr Melanie Skead

Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior dosent...

Hoofdirekteur: Terugblik oor vier jaar by Maties Sport

In Augustus – Vrouemaand – het Maties Sport se hoofdirekteur, Ilhaam Groenewald, haar vierde jaar by die Universiteit Stellenbosch (US) gevier. Haar kontrak se...

Monteverdi in die Endler

​Die unieke aard van die onlangse rare “rooi maan"-verduistering is miskien 'n toepaslike beeld vir die unieke musikale gebeurtenis in die Endlersaal op 1 en 2...
Subscribe to