At the recent 7th Botswana International HIV Conference, former Mphil students Motseiwa Mokalake and Reward Manyathelo presented posters about the research they...
Ons moet meer aandag skenk aan die konteks van landelike gemeenskappe indien ons 'n verskil wil maak in die gesondheidsorg van mense in hierdie gebiede. Dít was...
Meer as 500 deelnemers van 30 Afrika-lande en 19 internasionale lande gaan volgende week by die Universiteit Stellenbosch (US) byeenkom vir een van die grootste...
Die artikel, South Africa is paying a heavy price for dysfunctional local government, deur Dirk Brand, buitengewone se nior dosent by die Skool vir Publieke...
Net langer as ʼn dekade gelede was prof Soraya Bardien op soek na ʼn uitdaging. Haar kundigheid in menslike genetika het reeds gedien as ʼn tipe akademiese...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Brand-ingenieurswesenavorsing (FireSUN) het ʼn finansiële inspuiting van R2.9 miljoen ontvang wat gebruik sal...
Matie alumna en sakevrou Adéle Smith het studente by 'n onlangse Loopbaankafee van die Afdeling Alumni-betrekkinge aangeraai om te strewe na geluk indien hulle...
Maatskappye en private individue moet ook hul menseregte-verpligtinge nakom indien ons 'n sosio-ekonomiese stelsel wil skep wat alle Suid-Afrikaners bevoordeel...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se opgeknapte en heringerigte teaterkompleks gaan vernoem word na die bekroonde digter en dramaturg, Adam Small. Die voorstel...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy 62ste Akademiese Jaardag op die Tygerberg...