Skip to main content

Mass spectrometry applied

​​In today’s well-informed society people are more aware of what they consume and would like to be sure that the contents of a product correspond to its label...

Maritieme kundigheid in SIGLA@ Stellenbosch

​​​Prof Henri Fouché en Dr Frank van Rooyen is beide gekies om saam met internasionale organisasies in die veld van maritieme veiligheid te werk. Prof Fouché...

Afrika se middelvlak-gesondheidswerkers vra vir beter opleiding

Middelvlak-gesondheidswerkers in Afrika het beter opleiding nodig om hulle te help om moeder- en kindersterftes, aansteeklike siektes, trauma en geweld, MIV...

Eiendomsreg en grondhervormings-deskundiges maak hersienings-kommissie voorlegging

​ʼn Span van vier konstitusionele eiendomsreg en grondhervormingsdeskundiges aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ʼn voorlegging aan die...

Onderwysnavorsing in die kollig by konferensie

Drie internasionale gaste en ongeveer 120 deelnemers, onder andere onderwysnavorsers, beleidmakers en PhD-studente, het op 6 en 7 September die vierde jaarlikse...

Maties Hokkie-mans wen sesde agtereenvolgende ligatitel

​Maties Hokkie se mansspan het 'n op-en-af-seisoen op 'n hoë noot afgesluit met 'n sesde agtereenvolgende Westelike Provinsie Grootuitdaag-ligatitel. Maties het...

Afrika benodig fundamentele navorsing in masjienleer

​​Fundamentele navorsing in Kunsmatige Intelligensie en masjienlieer is noodsaaklik indien Afrika in beheer wil wees van die werklike groot idees in die wêreld...

SAMNR vereer FGGW-wetenskaplikes vir uitnemendheid in gesondheidsnavorsing

Prestigeryke pryse is aan twee staatmaker-wetenskaplikes aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), van die Universiteit Stellenbosch...

Aanvullende intervensies in tienerjare bevorder kleintyd se suksesse

​Aanvullende intervensies tydens die tienerjare kan die langtermyn-voordele van intervensies wat in die eerste 1000 dae van 'n kind se lewe gelewer word...

SA het nie strategie vir selfdoodvoorkoming

Met ongeveer een selfdood elke uur in Suid-Afrika, is dit moeilik om te glo dat die land nie 'n duidelike en omvattende nasionale strategie vir die voorkoming...
Subscribe to