Skip to main content

Die beëindiging van staatloosheid ’n kwessie van maatskaplike geregtigheid vir die akademie

​Tien miljoen mense in die wêreld het geen nasionaliteit nie. Dít het die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) in 2014 die veldtog...

Voorgestelde studentegeldaanpassings vir 2019

Met die hoëronderwysprysindeks (HOPI) as riglyn stel die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn verhoging van 7% in klasgeld vir 2019 voor. In pas met die...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 September 2018)

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Woensdag 26 September 2018 vir hulle derde geskeduleerde vergadering van die jaar byeengekom. Die Raad...

Deeltydse konsultantposte beskikbaar by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum nooi nagraadse studente, wat by die US geregistreer is, uit om aansoek te doen om deeltydse...

Navorser ontvang nasionale toekenning vir wetenskapskommunikasie

Dr Rehana Malgas-Enus, 'n opkomende navorser in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op Woensdag (26 September 2018...

Die pad na gebruikersvriendelike versorgingspunt-toetse vir TB

“Daar is 'n dringende noodsaaklikheid vir nuwe diagnostiese toetse vir tuberkulose (TB). Veral versorgingspunt-toetse (point-of-care tests – oftewel POCT) vir...

Kenners vra: Is wêrelddemokrasie in gevaar?

Is wêrelddemokrasie in gevaar? In die nuwe boek Democracy under Threat: A Crisis of Legitimacy?worstel 'n aantal toonaangewende navorsers uit verskillende...

US weer onder wêreld se top universiteite op Times Higher Education-ranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie onder die wêreld se voorste universiteite verstewig, soos blyk uit die jongste Times Higher Education (THE)...

Mikrobes vasgevang in lewendige uitstalling

Sewe verskillende bakterieë en verskeie gisse en fungi wat algemeen rondom – en binne – ons voorkom, is gebruik om 'n lewendige mikrobiese uitstalling te skep...

Interdissiplinêre kurrikulumontwerp: 'n gevallestudie uit 'n module oor gender, kultuur en religieuse diversiteit

SOL AUXIN SESSIE, 25 SEPTEMBER 2018 te Den Bosch, van 12h45 – 13h45 Dr Anita Jonker, wie die vier interdissiplinêre modules in die VGP-steunvak, Inleiding tot...
Subscribe to