Stellenbossers moet uitreik na mekaar om die voortslepende ongelykheid in die dorp aan te spreek. Dit was die strekking van 'n paneelbespreking by ʼn...
Die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs (14-16 Augustus 2018) weereens ʼn suksesvolle jaarlikse HEMIS (...
Harde werk word beloon. Dit het Linda Kallis, 'n honneursstudent in Finansiële Bestuur, vanjaar ondervind toe sy op grond van haar uitstekende voorgraadse punte...
Die rol van vroue in die Bybel en teologiese onderrig was vir lank 'n voortgesette onderwerp van bespreking en debat tussen teoloë en die samelewing. Dít was...
Transdissiplinêre samewerking en vennootskappe was sterk temas by die Universiteit Stellenbosch se onlangse jaarlikse Sosiale Impak Simposium wat by die...
"Vroue is besig om Ingenieurswese te verander ... ten goede!" sê prof Deborah Blaine, medeprofessor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese...
Appelboere en appeluitvoerders ly groot verliese weens kernvrot, 'n erge naoes-siekte in appels wat deur sekere swamspesies veroorsaak word. Veral Red Starking...
Die Institusionele Forum (IF) is 'n adviesliggaam wat, ingevolge die Wet op Hoër Onderwys [Art. 31(1) van Wet 101 van 1997], die US Raad van advies bedien oor...
#Move4Food - Personeel kan deelneem aan 'n spin-a-thon, voedsel items na ons reuse kosblikkie bring of geld skenk. Die Universiteit Stellenbosch (US) maak...
ʼn Suksesvolle swangerskap met behulp van ʼn gesofistikeerde mikrochirurgiese prosedure waardeur spermselle van ʼn man met testikulêre versaking bekom is, is die...