Skip to main content

Bekroonde US Regskliniek bied broodnodige ondersteuning aan die plaaslike gemeenskap

Regsadvies en regshulp is dikwels nie toeganklik vir die arm en gemarginaliseerde gemeenskappe van die groter Boland-gebied nie, wat hulle kwesbaar laat vir...

US deel van 12 Afrika universiteite wat kyk na ramprisikos

Daar is 'n dringende behoefte aan 'toekomstige gereed' vaardighede vir Afrika se vinnig veranderende ramprisikos. Om in hierdie behoefte te voorsien het die...

Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer

Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer ná ontvangs van Afrika-tesistoekenning Voormalige Die Matie-nuusredakteur Adriaan Steyn se...

Trace & Save water navorser wat werk aan die Woodlands Dairy Sustainability Project

​Algemene verantwoordelikhede: Pas die Trace & Save-stelsel van volhoubare landbou toe, wat die SWAN (grond, water, atmosfeer en voedingstowwe) stelsel gebruik...

STIAS sluit by gesogte internasionale groep aan

​Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is genooi om by 'n uitgelese groep internasionale institute vir gevorderde navorsing aan te sluit...

US gee plaaslike ekonomie groot hupstoot - studie

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beduidende impak op die ekonomie van die Stellenbosch-streek. Dit is een van die vernaamste bevindings van ʼn onlangse...

DNA Sequencing celebrates 21 years

The DNA Sequencing facility of the Central Analytical Facilities turned 21 this year and celebrated this milestone with colleagues and clients at a pleasant...

Maties vier Loslitdag

Loslitdag, wat vanjaar sy 23ste jaar beleef, het ’n Suid-Afrikaanse tradisie geword wat die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar heelhartig ondersteun. Dit...

Internasionale baanbreker in neurowetenskap besoek Stellenbosch

Danksy toegepaste verbruikers- neurowetenskap weet bemarkers meer van hul teikenpubliek se voorkeure en menings – en die invloed wat dit op kopers se besluite...

Primaatbewaring in Afrika kan aan kortste ent trek in oliepalmverbouing

'n Studie deur 'n groep internasionale navorsers, waaronder die Universiteit Stellenbosch se dr Zoltan Szantoi, het bevind dat hoewel winste uit...
Subscribe to