'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die...
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal het gedurende sy 25 jaar lange bestaan al duisende US-studente van Study Abroad- en uitruilgeleenthede voorsien en...
Hulle het fietsgery, aan 'n 24-uur spin-a-thon deelgeneem, gestap en gehardloop... Studente, personeel en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Inentingsteenstand is 'n komplekse fenomeen wat verstaan moet word binne die spesifieke konteks waarbinne dit plaasvind. Dit is volgens Elizabeth Oduwole, 'n...
Die PPS-stigting, een van die Universiteit Stellenbosch (US) se gereelde skenkers, het by die US se eerste 24-uur Kampus Skenkingsdag aangesluit om 50 bokse nie...
Die impak van navorsing oor die volgende 100 jaar was die onderwerp wat lede van die Sosiale Impak-komitee in die Fakulteit AgriWetenskappe, Universiteit...
Die doel van die studie wat prof Gerhard Theron tydens die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Adademiese Jaardag aangebied het was om...
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het vroeër vanjaar die Kaapstad-fietstoer voltooi om geld vir...
Marius Meyer van die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit Stellenbosch het 'n eredoktorsgraad van die Vaaldriehoek Universiteit van Tegnologie (VUT)...
'n Voorgestelde navorsingsentrum wat die interpretasie sal bestudeer van die gesaghebbende heilige geskrifte van drie godsdienstige belangegroepe in Suid-Afrika...