Skip to main content

Nuwe SR-voorsitter wil hê almal moet lei en dien in hul gemeenskappe

​Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), me Carli van Wyk, sê almal het die plig om in die gemeenskappe te lei...

Itumeleng Mabusha: 'Drome werk nie, tensy jy werk'

Vir ander mense was dit dalk 'n gewone Donderdag, maar vir Itumeleng Mabusha, wat toe pas sy lidmaatskapsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Instituut vir...

Studente in Satellietingenieurswese presteer op internasionale platform

Gabriël Roux en Jürgen Lüdemann, nagraadse studente in Satellietingenieurswese, het presteer by die IAC-2018 deur top toekennings te ontvang tydens die twee...

Duitse oorbruggingsjaar verbreed studente se kennis én horisonne

Matie Meganiese en Megatroniese (M&M) Ingenieurswese derdejaarstudente het nou 'n uitstekende geleentheid om hul kennis én horison te verbreed met die nuwe...

Het jy 'n vrye wil, of nie?

Het jy 'n vrye wil, of nie? Is dit iets waaraan jy al ooit gedink het? As jou antwoord JA is, is jy in die geselskap van navorsers in biomediese ingenieurswese...

Prof Deborah Blaine verkies tot president van SAIMegI

Prof Deborah Blaine is onlangs verkies tot president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurswese (SAIMegI). Prof Blaine is 'n medeprofessor...

Viering van veeltaligheid aan die US

“Ons is wie ons is deur taal." Dit was een van die sleutelsentimente wat uitgespreek is tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Taaldag 2018, wat op Vrydag...

Verhit water op regte tyd om elektrisiteit te bespaar

Met elektrisiteitspryse wat moontlik in die volgende drie jaar drasties kan styg, sal Suid-Afrikaners slim te werk moet gaan om krag te bespaar. Een van die...

Eenheid vir Gelykwaardigheid versterk sy bemiddelingsprogram

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) het onlangs 'n groep van 16 Universiteit Stellenbosch (US) personeellede as bemiddelaars verwelkom nadat hulle die US...

Mediese student woon wêreldwye leierskapskongres by

Toe die vyfde-jaar mediese student, Mbalenhle Mngomezulu, 'n kans gevat het en 'n aanlyn aansoek ingestuur het om 'n wêreldwye leierskapskongres by te woon, het...
Subscribe to