Huidige en voormalige visekanseliers van drie vooraanstaande universiteite in die VK en die VSA is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die...
Die verlening van grade, diplomas en sertifikate (hierna kwalifikasies genoem) (ingesluit doktorsgrade en eredoktorsgrade) vind plaas in die Coetzenburg...
Die 2018 Thys Visser-gedenklesings het Maandagaand afgeskop met die lesing, A Stylized History of Quantitative Finance, deur prof Emanuel Derman van Columbia...
Nege studente-atlete verbonde aan Maties Sport was onder die 87 studente wat onlangs by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie deur die...
Dr Amy Slogrove, 'n senior dosent in die Department Pediatrie en Kindergesondheid aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, is onlangs gekies as...
Hokkiespeler Ammaarah Hendricks en rugbyspeler Duncan Saal by die jaarlikse Maties Sport-toekenningsaand as Maties Sport se Sportvrou en Sportman van die Jaar...
ʼn Studie deur Suid-Afrikaanse- en Duitse navorsers het bevind dat kinders wat kaalvoet loop, beter balans het en ook verder kan spring as kinders wat skoene dra...
Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Natuurwetenskappe het vanjaar die gesogte Havenga-prys vir onderskeidelik Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe van die...
Die volgende berig met die titel Twee vroue onder die topdrie in vanjaar se Topdosent-kompetisie het op Saterdag, 13 Oktober 2018 in Die Burger verskyn. Dit...