“Jy moet die kaarte speel wat aan jou gedeel is." Dit was een van die wenke wat Philip Parrock, Matie-alumnus en Tegniese Span-leier by Amazon Web Services...
Prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid, sal die eerste...
Eksamens kan ʼn stresvolle tyd vir baie studente wees. Boonop kan die tydrowende toegangsprosedures by eksamenlokale, wanneer jy net by jou vraestel wil uitkom...
Die verskaffing van bekostigbare behuising is noodsaaklik vir die verbetering van lewensgehalte en versekering dat huishoudings ʼn beveiligde bate het om ʼn beter...
Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, wat sy eeufees vanjaar saam met die Universiteit Stellenbosch (US) vier, bied op 23 Oktober ʼn aand van kragtige...
Reeds in Graad 9 het die 15-jarige Jenny Pienaar besluit dat sy 'n prokureur wil wees. Toe sy egter vind dat sy nie Privaatreg 1 kon slaag toe sy vir 'n BA...
Geen toegang vir gaste tot die Coetzenburg Sentrum sonder toegangskaartjies: Graduandi moet toegangskaartjies by Die Stal afhaal wanneer hulle akademiese drag...
Ter viering van die Universiteit se eeufees het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe vroeër hierdie jaar sy oudstudente genooi om die beste dosent...
Kandidate wat kwalifiseer om by die Desemberplegtighede grade, diplomas of sertifikate te ontvang, maar wat die verlening daarvan tot die Aprilplegtighede wil...