Skip to main content

US vestig eerste sentrum vir voedselveiligheid in SA

​Pogings om voedselveiligheid in Suid-Afrika te verseker het 'n reuse hupstoot gekry danksy die daarstel van die Sentrum vir Voedselveiligheid wat vandeesweek...

Food connoisseur or cooking amateur, how well do you know you spices?

​What is food adulteration and how does it occur? The price of herbs is determined by how compact the product is (Black et al., 2016). A common adulterant is...

Nuwe elektroniese Studente Terugvoerstelsel beskikbaar en gereed vir gebruik!

Die nuwe elektroniese Studente Terugvoerstelsel is beskikbaar en gereed vir gebruik. Die stelsel is geïntegreer met SUNLearn, met toegang vir studente en die...

Wetenskaps-kommunikasie help versterk demokrasie, meen kenners

Die publiek se betrokkenheid by wetenskap en die kommunikasie van wetenskap aan die publiek is belangrik indien ons ons demokrasie wil versterk. Só het dr...

Nuwe gene-ontdekking versterk samewerking tussen die US en KU Leuven

Dr Bianke Loedolff, 'n na-doktorale navorsingsgenoot van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het onlangs teruggekeer van 'n twee maande lange...

Fakulteit se eeufeesviering belig die bydrae van lettere en sosiale wetenskappe tot die vorming van ons wêreld

“Die fakulteit het 'n interessante trajek gevolg sedert sy aanvang, selfs voor die formele vestiging van US in 1918. Dit was die eerste fakulteit wat 'n vrou op...

Verslag oor status van biologiese indringers in Suid-Afrika ‘n wêreldeerste​​​

Twee ekoloë van die Universiteit Stellenbosch, prof. Brian van Wilgen en prof. John Wilson, was die hoofskrywers van Suid-Afrika se eerste nasionale verslag oor...

PhD-student eerste in Afrika om Europese Vroeë Loopbaan Navorsingstoekenning te ontvang

Dr Anouk Albien, tans 'n navorsingsielkundige in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs die eerste doktorale student in...

Die US vier 100 jaar in opvoedkunde

​As een van die vier stigtingsfakulteite van die Universiteit Stellenbosch (US) het die Fakulteit Opvoedkunde vanjaar tydens dié instelling se Eeufeesjaar 100...

Top leerders van top skole behoort top universiteit te kies

"Julle kom van top skole waar julle as een van die drie top leerders van jul skool gereken word. Julle moet darem seker dan 'n top graadprogram by 'n top...
Subscribe to