Skip to main content

Fakulteit se landboukundiges, oud-studente word vereer deur Landbouskrywers SA

Landboukundiges en oud-studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe is vir hul uitsonderlike bydraes tot landbou vereer. 'n...

Vrae oor breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging?

Dis te verstane as die terme BBSEB en BBSEB-telkaarte, -verifikasiedokumente en -prosesse jou in koue sweet laat uitslaan. Gelukkig kan Candice Egan, ʼn...

Stellenbosch Ekspo vir Jong Wetenskaplikes 2018: Leerders presteer

In 2018 het SUNCEP vir die 19de agtereenvolgende jaar in die Stellenbosch-streek 'n Ekspo vir Jong Wetenskaplikes aangebied, waar leerders hul...

Die uitwissing van ongelykhede in Suid-Afrikaanse gesondheidsdienste

“Regverdigheid strek verder as howe, prokureurs en regters. Alles wat jy doen, het nagevolge." Professor Thuli Madonsela het tydens die Universiteit...

US se Vuyiseka Dubula-Majola ontvang internasionale prys vir menseregte

Me Vuyiseka Dubula-Majola, direkteur van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur aan die Universiteit Stellenbosch, is een van 15 individue wêreldwyd wat...

Naaldekoker-studie bied hulpmiddel om stand van varswaterbronne in Afrika te ontleed

Beplanners en bewaringslui het nou toegang tot ’n nuwe hulpmiddel wat naaldekokers inspan as aanduiderspesies om die stand van varswaterbronne in Afrika mee te...

Nuwe krapspesie in Oos-Kaapse “vergete” woude ontdek

'n Nuwe pêrelwit varswaterkrapspesie is ontdek in die “vergete" Oos-Kaapse woude van Suid-Afrika. Prof Savel Daniels, 'n molekuêre taksonoom by die Universiteit...

Njeyiyana ontvang Toekenning vir Belowende Jong Linguis by internasionale kongres

Me Susan Njeyiyana, 'n lektor in die Departement Algemene Taalwetenskap, het onlangs die Belowende Jong Taalwetenskaplike toekenning ontvang vir 'n plakkaat wat...

Impak op gesondheidskwessies van moeders en kinders in die Dunoon- en omliggende gebied

​Hierdie inisiatief, ʼn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US), Sharing Abundant Life Together (SALT) en die Departement van Gesondheid (DvG)...
Subscribe to