Skip to main content

​​​​​​​​SOTL Konferensie 2018

​Dr Zibonele Zimba en Mev Priscalia Khosa saam met prof Arnold Schoonwinkel (Viserektor vir Onderrig en Leer) by die Akademiskap van Onderrig en Leer...

Besoek versterk Leipzig en US se samewerking

ʼn Groep akademici en steundienspersoneel van die Universiteit van Leipzig in Duitsland het onlangs die Universiteit Stellenbosch (US) besoek om die bestaande...

Vrees het Dag Zero help voorkom

Waarskuwings oor krane wat op Dag Zero leeg sou loop, het 'n veel groter impak op Kapenaars se waterverbruik gehad as waterbeperkings. Dít is een van die...

US verteenwoordig by bespreking met president

Dr Nic Spaull, senior navorser van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch het verlede week (Donderdag, 22 November 2018) in Sandton aan ʾn...

Babas van ma’s met MIV het ʼn hoër risiko, al is hulle MIV-negatief

Een van die merkwaardigste suksesse in openbaregesondheid in suider Afrika die afgelope dekade, is die afname in die aantal babas wat met MIV gebore word...

MEDIAVERKLARING: Reconciliation-konferensie by die Universiteit Stellenbosch

Verklaring 30 November 2018 'n Doelstelling van Recognition, Reparation, Reconciliation: The Light and Shadow of Historical Trauma-konferensie wat by die...

Afrika-universiteitedag vier jongmense

Die jeug behoort die middelpunt van Afrika se ontwikkeling te wees. Dít was die kernboodskap met die Universiteit Stellenbosch (US) se vieringe van Afrika...

Many reasons to be thankful

​2018 was a very successful year for the Central Analytical Facilities (CAF). Some of the things to be thankful for, is the Vibrational Spectroscopy Unit which...

Studie bekyk die bitter smaak van heuningbostee

​Hoekom smaak sekere heuningbostee bitter en ander nie? ​Dit is die onderwerp van Lara Alexander se PhD-studie. Alexander is ’n student in die Universiteit...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 November 2018)

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 26 November 2018 sy vierde en laaste geskeduleerde vergadering van die jaar gehou. Ons kan...
Subscribe to