Skip to main content

US Ingenieurspaar voltooi studies saam

“Ons het sterk klaargemaak en ons het dit saamgedoen. Vir my is dit 'n groot prestasie waarop ek eintlik baie trots is." Dit is hoe Saajidah Williams voel oor...

Voorgraadse student presteer met navorsing

Dis nie aldag dat 'n mediese student 'n groot wetenskapskompetisie wen en senior akademici uitstof nie. Maar dis presies wat MB,ChB VI-student Sean Anderson...

Fakulteit AgriWetenskappe spog met meer studente wat graad kry

Die Fakulteit AgriWetenskappe spog vanjaar opnuut met meer studente wat graad kry as in die vorige jaar. Op die Desember-gradeplegtigheid het 247 studente die...

Fakulteit AgriWetenskappe beloon toppresteerders met gesogte medaljes

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe het vandeesweek sy toppresteerders tydens ’n toekenningsgeleentheid op kampus beloon. “Ons is...

'Ek is ʼn beter mens weens die US gemeenskap,' sê teologie gegradeerde

Mphumezi Hombana (42) het sopas sy tweede meestersgraad in teologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, ten spyte daarvan dat almal hom van dié...

Landbou-ekonoom verwerf gesogte Kanselierstoekenning

​​Twee dekades van voortreflike navorsing het aan prof Nicholas (Nick) Vink die gesogte Kanselierstoekenning vir gemeenskapsinteraksie en navorsing van die...

Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap

Vir Marlise Theron is die daaglikse skep van musiek nie meer die enigste dryfveer in haar lewe nie. Om tyd te bestee deur musiek aan jong kinders van die...

​Dr Nyasha Magadzire van Zimbabwe ken van vasbyt

​Na voltooiing van haar meestersgraad in Geoinformatika in 2011 aan die Universiteit Stellenbosch (US), het dr Nyasha Magadzire (31) na haar geboorteland...

Top Sielkunde-student verower gesogte Kanseliersmedalje

Dr Xanthe Dawn Hunt (27) van Pietermartizburg in KwaZulu-Natal, is, voordat sy die gesogte Kanseliersmedalje gisteraand (13 Desember) tydens die Universiteit...

POCA-wet tandeloos teen bendes, meen kenner

Wat het inwoners van die Kaapse Vlakte, Westbury in Johannesburg en die Noordelike gebiede van Port Elizabeth in gemeen? Hulle leef in konstante vrees omdat...
Subscribe to