Skip to main content

Drome aan bome kan waar word

Hoe meer jy oor jou drome praat en dit met ander deel, hoe groter kans is daar dat jou drome bewaarheid sal word. Dit is een van die redes waarom honderde...

Fakulteit verwelkom nuwelingstudente

​Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe verwelkom vanjaar sowat 1 500 nuwelingstudente by die fakulteit. Die gewildste van die Fakulteit se 14...

US verwelkom nuweling-Maties

Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, is Donderdag, 24 Januarie 2019 by die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike...

Duisende nuwe Maties skop nes

​Hulle was oral oor te sien hierdie week … besorgde ouers wat op Stellenbosch aankom, vergesel van senuweeagtige groot-oog nuwelingstudente wat soos meerkatjies...

US-onderriggenote ontvang erkenning

Vyf US akademici, almal uitmuntende genote van onderrig, is onlangs vir die voltooiing van hul Onderriggenootskappe vereer. Professors Elmarie Costandius...

Nuwelinge is hier!

Meer as 5 000 nuwelingstudente sak hierdie week op Stellenbosch toe om hul akademiese reis by die Universiteit Stellenbosch (US) te begin. Die Universiteit se...

​ADA vier 'n dekade van doktorale opleiding

Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) sit sy leidende rol voort om uitnemendheid in doktorale opvoeding op die Afrikavasteland te versterk. Ter viering van 'n...

Eerste groep Gevorderde Diploma in Opvoedkunde slaag 1ste jaar met vlieënd vaandels

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) sy eerste inname van studente vir die Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) Wiskunde...

Éva Tamássy: ‘n Huldiging

Die onlangse afsterwe van die fluitis Éva Tamássy op 30 November 2018 is deur alle musiekliefhebbers betreur. 'n Roudiens het op 12 Desember 2018 in die Dove's...

Talent Ontwikkelingsprogram - 'n Suksesvolle 2018

Die Talent Development Programme (TDP) is 'n gesamentlike innisiatief deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die Universiteit Stellenbosch Sentrum...
Subscribe to