Die Fakulteit Opvoedkunde in Stellenbosch was op Saterdagoggend 19 Januarie 'n roesemoes van aktiwiteite toe skoolleerders van Stellenbosch en omgewing bymekaar...
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek (21–25 Januarie) 5 300 nuwelingstudente op die onderskeie kampusse. Die Universiteit besef maar alte...
'n Rondleiding deur die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Transformasiekomitee is net een van die maniere waarop hierdie komitee beplan om...
Jare gelede, toe sy nog ʼn kind was en in die vroeë oggendure buite ʼn Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo...
Drie akademici in die Fakulteit Natuurwetenskappe is met die Universiteit Stellenbosch se Kansellierstoekenning vereer vir hul prestasie in navorsing en leer en...
Prof. Stephan Wagner van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging (SAWV) se toekenning vir uitstaande navorsing in 2018...
Prof Julia Blitz is onlangs met ʼn ere-genootsap van die Royal College of General Practitioners (RCGP) vereer. Dit is die “hoogste toekenning" van die RCGP, die...
Erkenning vir US-onderriggenote Tydens die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing op 4 Desember 2018 by STIAS het vyf akademici van die...
US Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2018 Die seremonie vir die jaarlikse Toekennings vir Voortreflike Onderrig en Navorsing het op 4 Desember 2018 by...