Skip to main content

Projek Zero-befondsing help Matie-drome verwerklik

Vir baie voornemende universiteitstudente en hul ouers is die las van studiegeld iets wat hulle snags wakker hou. Gelukkig kan 'n hele aantal studente van die...

Voormalige SciMathUS-student behaal uitnemendheid met PhD

“Jy kan nie buitengewone resultate met gewone pogings behaal nie. Jy moet die ekstra myl loop. Wees sterk en vind daardie een ding wat vir jou 'n aansporing is...

Dr Morné Mostert praat oor die toekoms van Afrika

'n Geslaagde funksie vir alumni, graduandi en gaste van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is op Maandag, 10 Desember 2018 gehou. Die programrede...

Fakulteit Natuurwetenskappe verwelkom Michael Hoefnagel by Biowiskunde

Dr Michael Hoefnagel, 'n Nederlander van geboorte, het by die derde gradeplegtigheid op 11 December 'n PhD-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang...

Van ’n sakpakker tot ’n dokter

Onder die honderde studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarindgradeplegtighede vanaf 10 Desember sal gradueer, is die 27-jarige Xolani Hadebe...

Inspuiting met goedkoper middel kan help teen diabetiese oogsiekte

Diabetiese oogsiekte (diabetiese retinopatie) is wêreldwyd een van die voorste oorsake van blindheid en kan duur wees om te behandel in veral lae- en middel...

Gerbrandt Kotzé se lewe en studies leef voort na sy dood

Die nagraadse Matie-student, Gerbrandt Kotzé (26) van die Paarl, het nie toegelaat dat kanker sy meestergraadstudies in die wetenskap belemmer, of dat hy in...

Matie ontwikkel probiotikum vir braaikuikens

'n Probiotikum vir braaikuikens, met die mikrobioom van vrylopende hoenders as grondslag, is suksesvol ontwikkel en gepatenteer deur 'n PhD- student in...

Friendship Bench moet MIV-positiewe Zimbabwiërs met posttraumatiese stres ondersteun

Zimbabwiërs wat MIV-positief is, ly ook aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) dikwels as gevolg van die stigma wat hulle ervaar. Hulle benodig toegewyde...

Gradeplegtigheid lewer grootste groep dokters, meeste onderskeidings op

Meer as 830 studente in die gesondheidswetenskappe het onlangs graad gevang by die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtigheid. Vier-honderd-en...
Subscribe to