Skip to main content

Mediese studente gaan 902 km fietsry om ‘vriende te help dokters word'

'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan van 1 tot 8 Desember 2018 'n ambisieuse 902km fietstoer van Vioolsdrift aan die Namibiese...

Leierskapsontwikkeling: US en Discovery span saam

​Ongeveer 60 bestuurders gaan jaarliks opgelei word om professionele leierskap te voorsien by primêre gesondheidsorgklinieke in Mpumalanga en die Noord-Kaap as...

Oasis bevorder uitnemendheid en sukses

​As deel van ʼn omvattende inisiatief wat Suid-Afrikaanse leerders en studente op alle vlakke ondersteun – van programme vir die vroeë kinderjare tot nagraadse...

‘Meer as net geld’

​ ’n Gesamentlike poging deur verskeie universiteitskantore, regeringsagente en gemeenskapslede is nodig om die las van studente te verlig, veral dié in...

Ciucci-beurse verander drome in bereikbare doelwitte

​'​n Beurs is die ekwivalent van ’n sleutel – ’n instrument wat studente se potensiaal ontsluit en hulle in staat stel om die doelwitte wat hulle vir hulself...

Chirurge bring vreugde tydens Smile Week

Daar is van oor tot oor geglimlag toe die afdeling Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie, in samewerking met die Duitse NRO, Big Shoe, vroeër vanjaar 11...

Maties se Eeufeeswyn nou beskikbaar – met die druk van ’n knoppie

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n beperkte reeks Pinotage bekendgestel as deel van die herdenking van sy eeufees. Slegs 2000 bottels, elk...

Makupula Sekondêr begin 'n groentewinkeltuin

Met spinasielote wat deur die grond stoot en skoenlappers van papier wat die wandelgange van Makupula Sekondêre Skool in Stellenbosch versier, is die Kayamandi...

Prof Van Schalkwyk vereer vir uitnemendheid in onderrig en leer

ʼn Gesaghebbende nasionale prys is aan prof Susan van Schalkwyk toegeken vir die bydrae wat sy tot die veld van onderrig en leer in die hoëronderwys gelewer het...

Adam Small-teaterkompleks amptelik by US geopen

​Die Adam Small-teaterkompleks by die Universiteit Stellenbosch (US) is amptelik op Vrydag (23 November 2018) tydens ʼn naamgewingseremonie op die Stellenbosch...
Subscribe to