“Die gebruiker se belang is die enigste belang. Biblioteke was van die staanspoor af die kern van die kennisprojek, en namate die wêreld aanhou verander, moet...
Wat is die gepaste reaksie op die eggo's van historiese verwonding wat veel verder strek as net die generasie wat dit direk ervaar het? Watter strategieë kan...
As deel van die eerbetoon aan die voormalige president, mnr Nelson Mandela, en “Ma" Albertina Sisulu, wat beide vanjaar 'n eeu gelede gebore is, gaan die...
Scott, Cameron, 'n nagraadse student in Fisika, is die ontvanger van beide die Meiring Naudé-medalje vir die beste BScHons-student in Fisika, sowel as die...
'n Rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch, Cameron Raven, het 'n sagtewareprogram ontwikkel wat bladmusiek na Braille, en omgekeerd, kan...
Steun van industrievennote en ander ondersteuners van die Fakulteit AgriWetenskappe se gholfdag sterk dié fakulteit se beursfonds waarby behoeftige studente...
ʼn Nuwe boek, The Next Generation of Scientists in Africa, is onlangs tydens ʼn internasionale konferensie oor wetenskapskommunikasie by die Universiteit...
“Dié toekenning maak my so trots op die Universiteit Stellenbosch! 'n Mens kan net 'n geïntegreerde verslag lewer as jou instansie geïntegreerd bestuur word."...
Akademieskap van Onderrig en Leer (SoTL)-konferensie Die 11de jaarlikse konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (in Engels Scholarship of Teaching...
'n Groot waaier- en verkoelingstelsel toetsfasiliteit, die enigste van sy soort ter wêreld, is amptelik by die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit...