Die Eenheid vir Godsdiens en Ontwikkelingsnavorsing (EGON) is ʼn interdissiplinêre navorsingseenheid gebaseer in die Fakulteit Teologie van die Universiteit...
“Om honger te wees laat jou minderwaardig teenoor die mense rondom jou voel. Dit beïnvloed jou konsentrasie. Jy begin soek na maniere om kos in die hande te kry...
“Dit is uiters belangrik dat ons nie die taal wat ons praat en die kultuur wat ons leef as wapens teen mekaar gebruik nie, maar eerder as instrumente om...
Navorsing in die geestesgesondheidwetenskappe het die afgelope twee dekades met rasse skrede gevorder. Maar die meeste studies oor geestesgesondheid het nie...
Met temas oor die toekoms van hoër onderrig, beklemtoon “Forward? Forward! Forward..." die belangrike rol van kuns met 'n merkwaardige, uiteenlopende...
James Wewege, 'n voor-finalejaar BRekLLB-student, het onlangs die parlementêre portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Ontwikkeling met sy skriftelike...
FAKULTEIT OPVOEDKUNDE GEMENGDE LEER SEMINAAR 06 NOVEMBER 2018 in L3008 Opvoedkunde Gebou van 09h00 –12h45 In 2017 het die Fakulteit Opvoedkunde die Honneurs...
Al meer van Suid-Afrika se “Millenniërs” of verbruikers in die Generasie Y-groep verkies vonkelwyn as hul voorkeurdrank. Dit blyk uit bevindings van Tshepo...
'Die Familie en Diabetes' is die tema vir Wêreld-diabetesdag, wat op 14 November 2018 herdenk word. Drie-en-'n-half miljoen Suid-Afrikaners – sowat 6% van die...
Een van die belangrikste molekules in die menslike liggaam was die middelpunt van belangstelling by StellenCoA2018, die derde internasionale konferensie oor...