Skip to main content

Webnavorsing wek internasionale belangstelling

​Ouditprofessor Riaan Rudman van die Skool vir Rekeningkunde het onlangs aan die eeufeeskonferensie van die Nasionale Biblioteek van Estland deelgeneem. Die...

'Wees 'n goeie ongeluk wat wag om te gebeur'

Sy mag Privaatreg 1 twee maal gedruip het terwyl sy haar BA Regte-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) probeer behaal het, maar wat sy wel weet, sê...

Genootskap bevoordeel pasiënt-gesentreerde rehabilitasie in arm gemeenskappe

Dr Martin Heine, ʼn nadoktorale genoot by die Instituut vir Sport- en Oefening-geneeskunde (ISOG) asook die Afdeling Fisioterapie, is die eerste persoon by die...

Maties-student wen groot op 2018 Studenteleierskapsberaad

Verantwoordelike leiers moet bereid wees om elke aksie en besluit op hul waardes en beginsels te baseer ten einde 'n positiewe impak op die samelewing te maak...

MGD skep ʼn getransformeerde studente-ervaring vir Maties

Die jaar 2018 het baie opwinding vir die Universiteit Stellenbosch (US) en Maties Gemeenskapsdiens (MGD), wat in die Afdeling Sosiale Impak gehuisves word...

STIAS stel nuwe direkteur aan

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing het professor Edward K. Kirumira as sy nuwe direkteur aangestel. Hy volg prof Hendrik Geyer op wat sy finale...

Prof De Villiers neem die leisels oor by AFREhealth

Marietjie de Villiers, ʼn professor in Huisartskunde en Primêre Sorg aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is onlangs verkies tot...

Blokketting-tegnologie kan korrupsie in openbare verkryging keer

Suid-Afrika verloor jaarlikse miljarde rande weens korrupsie in openbare verkrygings. Aangesien huidige maatreëls nie regtig werk nie, moet ons dalk na...

Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US

'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die...

US en Brandvlei-tronk vennootskap bewerkstellig samewerkende onderwys as die 'praktyk van vryheid'

Die Ubuntu Learning Community (ULC)​ is ʼn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD). Dit bevorder...
Subscribe to