Skip to main content

Rektorstoekennings vereer 87 studente vir uitnemende prestasies

Die Universiteit Stellenbosch (US) het gisteraand (11 Oktober) 87 studente wat presteer het in areas wat wissel van die akademie tot ko-kurrikulêr vlak by die...

Navorsingsleierskap en wetenskaps-kommunikasie gaan hand aan hand, sê rektor by eerste mediatoekennings

​​Die vraag is nie of jy dit kan bekostig om tyd aan openbare wetenskapskommunikasie te spandeer nie. Dit is of jy dit kan bekostig om dit nie te doen nie! Dit...

US dankbaar vir skenking aan behoeftige studente

“Ons is dankbaar vir mense wat met ruimhartige skenkings dit vir ander moontlik maak om ʼn goeie opvoeding te kry. Ons bedank hulle omdat hulle help om die...

Nagraadse studente in Wiskunde by Heidelberg Laureat-forum

Drie nagraadse studente in Wiskunde het die voorreg gehad om die Heidelberg Laureat-forum by te woon wat vanaf 23 tot 28 September 2018 in die geskiedkundige...

Konvokasievergadering op 8 November gehou

Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8...

Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US

'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die...

Ongemak die aansporing tot sukses

In 2008, nadat hy matriek geslaag en ses maande lank in 'n hotel in Engeland gewerk het, het Matie-alumnus en komende Loopbaankafee-spreker Philip Parrock een...

Van twee kassies tot 170 laboratoriums binne die bestek van ’n eeu

Dit is moeilik om te glo dat al die glasware en chemikalieë vir die eerste professor in Wiskunde en Natuurkunde se 'Laboratory for Experimental Sciences' 'n eeu...

Instituut se nuwe kantoor gedenk eerste eienaars van huis in Joubertstraat

​Om die 3700 inwoners wat ontwortel is in Stellenbosch-Sentraal weens die Groepsgebiedewet te gedenk, het die Universiteit Stellenbosch (US) se Africa Open...

Die Eenheid vir Gelykwaardigheid ontvang besoekers van die Universiteit van New York

- Verlede maand het die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling die eer gehad om twee besoekers van die...
Subscribe to