Skip to main content

Geestesiektes onder jongmense dikwels geïgnoreer, sê US-kenner

Jongmense met geestesgesondheidsprobleme, veral dié in lae- en middel-inkomste lande, word dikwels in die steek gelaat wanneer hulle hulp nodig het. Hulle kry...

Kapasiteitsbou van Landelike TVET Kollege Dosente in die Noord-Kaap

​Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) het van 26 tot 28 September 2018 'n kortkursus aangebied met die titel 'Waterkwaliteitbestuur en...

WATERKWESSIES IN ETIESE PERSPEKTIEF - DIE PHILIPPI HORTOLOGIESE AREA

​Die Philippi Hortologiese gebied verteenwoordig 'n toetssaak vir die etiek van waterbeheer in Suid-Afrika. Die diversiteit van regerings rolspelers met hul...

GESONDHEIDSWATER - WATER IS GESONDHEID

​​Een van die grootste uitdagings waarmee die meeste townships gekonfronteer word, is waterbestuur. Baie inwoners is voorheen uitgesluit van kritieke...

Progressiewe module stel studente bloot aan 'volle Suid-Afrikaanse konteks'

Wanneer iemand besluit om die mediese professie te betree, is dit belangrik vir studente in Suid-Afrika om die verskillende kontekste te begryp waarbinne hulle...

Die CHE/HELTASA nasionale toekenning vir uitnemendheid in O&L toegeken aan Prof Susan van Schalkwyk

​Tans slegs beskikbaar in Engels. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Navorsingspublikasie bekendgestel, media-toekennings oorhandig

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (8 Oktober 2018) Research@SU100 – 'n spesiale uitgawe van die US se...

Ingenieurswese sterk, dinamies, aktief en groeiend sê dekaan

"Ons is trots en gelukkig om so 'n goeie opkoms van alumni en hul metgeselle te hê. Ek kan julle verseker ons is 'n sterk, dinamiese, aktiewe en groeiende...

US spog met eerste aanlyn-loopbaneportaal vir landbou in SA

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe het pas die eerste loopbaneportaal bekend gestel wat net fokus op die landbou- en voedselsektor...

Sosiale impak deur Matie Gemeenskapsdiens en Vrywilligerdiens

Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering (AJV) gehou. Die AJV is 'n platform vir verslagdoening oor...
Subscribe to