Die Universiteit Stellenbosch (US) verleen elke jaar eredoktorsgrade aan uitstaande individue van Suid-Afrika en internasionaal. Die eregrade erken en beloon...
Die verhale van die Universiteit Stellenbosch (US) en die dorp Stellenbosch is ten nouste verweef. Die US is sedert sy totstandkoming in 1918 'n prominente...
Die Recognition, Reparation, Reconciliation: The Light and Shadow of Historical Trauma-konferensie wat Woensdag (5 Desember) by die Universiteit Stellenbosch...
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken wéér vanjaar ʼn rekordgetal grade en diplomas toe by sy Desember-gradeplegtighede – 5769 in vergelyking met 5720 in 217 en...
Die Universiteit Stellenbosch se prestige-kunstentoonstelling wat die instansie se Eeufeesjaar herdenk, het op 5 Desember 2018 by die Universiteit Stellenbosch...
In ʼn onlangse videoboodskap aan belanghebbendes kyk prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), terug op 2018, die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer in verskeie kategorieë vir uitnemendheid vereer by die prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement and...
ʼn Opwindende nuwe prosedure wat die lewens van mense met onderste ledemaat-amputasies drasties kan verbeter, is onlangs vir die eerste keer in Suid-Afrika...
Mev Belinda Mostert, wat al jare lank by die Departement betrokke was, het die sertifikaat vir die beste studieleier 2018 ontvang. Twee studente het...