Skip to main content

Gesogte L’Oréal-UNESCO genootskap aan twee TygerMaties toegeken

Twee PhD-kandidate by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was onder 14 buitengewone jong vrouewetenskaplikes in Afrika suid van die...

Mense in Afrika leef langer, maar hul gesondheid is swak tydens ekstra jare

​Mense in Afrika suid van die Sahara leef nou langer as twee dekades gelede. Dit is ʼn prestasie aangesien lewensverwagtinge in die streek aansienlik gedaal het...

ISOG-navorsingsartikel wen gesaghebbende sportwetenskap-toekenning

Dr Pierre Viviers en sy kollegas van die Instituut vir Sport- en Oefeninggeneeskunde (ISOG) het die gesaghebbende David Sisk-toekenning vir die beste...

Broer en suster ontvang saam meestersgraad

“Dis 'n groot voorreg om so 'n besonderse oomblik met my broer te deel. Die gradeplegtigheid is nie net 'n viering van ons studies nie, maar om ook ons...

PhD-gegradueerde se baanbreker-navorsing sal tweedetaalonderrig en –leer in die toekoms vorm gee

Dr Valentin Uwizeyimana, die eerste student uit Rwanda in the Nagraadse Skool van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch...

KAS skenk US boek oor demokrasie aan nege SA publieke universiteite

'n Boek geredigeer deur mede-skrywer prof Ursula van Beek, die stigter en Direkteur van die Transformasienavorsingseenheid (TRU) in die Departement Politieke...

Prof Nel vier saam met studente fees

Dit is nou ʼn jaar sedert prof Reggie Nel as dekaan van die Fakulteit Teologie (FT) aan die Universiteit Stellenbosch aangestel is. Wat is die hoogtepunte van sy...

Studente-atlete vang graad

​Druk deur, werk hard, moenie opgee nie en geniet dit! Dit is die raad van Maties Sport-studente-atlete wat by die Universiteit Stellenbosch (US) se...

Lewenstyl siektes kan Afrika se stygende lewensverwagting in die wiele ry

​In Afrika suid van die Sahara lewe mense nou langer as ooit tevore. ʼn Kind wat vandag in dié streek gebore word sal na verwagting tot ʼn gemiddelde ouderdom van...

Thuthuka help jong aspirante rekenmeesters aan die US

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se ​Thuthuka-beursfonds van Johannesburg is in die lewe geroep befondsing aan swart...
Subscribe to