Skip to main content

Eerste kohort deelnemers voltooi die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram

Drie en vyftig deelnemers aan die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram (Extended Education Practitioner Training Programme, EEPTP) het Saterdag 23...

Fakulteit verwelkom PhD-studente

Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het ʼn nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch op Dinsdag, 29 Januarie 2019​ verwelkom...

ResEd-werksessies betrek nuwe Maties se sosiale bewustheid

​​Die Transformasiekantoor en die Sentrum vir Studentegemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) bied reeds sedert die aanvang van verwelkomingsweek...

£20 miljoen navorsingsnaaf kan Afrika-tieners help om potensiaal te bereik

Die Universiteit Stellenbosch (US) is betrokke by ʼn langtermyn-inisiatief wat voorgestaan word deur die Verenigde Koningryk se Navorsing- en Innovasieraad (UKRI...

Engelssprekende, nie-Engelssprekende Graad Rs het dieselfde korttermyn-geheuevaardighede

Graad R-leerders wie se moedertaal nie Engels is nie, vaar net so goed soos hul Engelssprekende maatjies wanneer dit kom by die stoor en verwerking van klein...

3D-druktegniek help chirurge beplan, oefen vir operasies

Ortopediese chirurge moes tot onlangs nog op tweedimensionele beeldingsmodaliteite soos X-strale, rekenaartomografie (RT) of magnetiese resonansiebeelding (MRB)...

Maties gaan ʼn impak maak tydens Verwelkomingsweek

​Meer as 5 000 nuwe Matiestudente gaan die geleentheid kry om deel te neem aan die jaarlikse Sosiale Impak Gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch...

Afrika-Unie vereer wêreldbekende US indringerbioloog

Prof. Dave Richardson van die DWT- NNS Sentrum van Uitnemendheid in Indringerbiologie (SIB) by die Universiteit Stellenbosch (US), en 'n wêreldklas navorser op...

Maties-tennisspeler gekies om Federasiebeker-debuut te maak

Maties Sport se Sinazo Solani (20) sal vandeesweek na Europa vertrek om Suid-Afrika van 6-9 Februarie in sy Federasiebeker-stryd by die Nasionale Tennissentrum...

Bouwerk begin vir top Afrika Biomediese Navorsingsinstituut

ʼn Sooispit-plegtigheid is vandag gehou vir die Universiteit Stellenbosch (US) Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI). Hierdie geleentheid gedenk die amptelike...
Subscribe to