Skip to main content

Genetiese bloudruk vir buitengewone houtetende fungus uit die Noord-Kaap

'n Relatief onbekende fungus, wat heel toevallig op 'n Akasia-boom in die Noord-Kaap gevind is, het mikrobioloë aan die gons oor dié fungus se uitsonderlike...

Teologiese dag gee ʼn voëlvlug van 160 jaar

“Wat is dit wat die Afrika-teologie aan die wêreld moet bied wat net dít kan bied?" Só het prof Tinyiko Maluleke by die jaarlikse Teologiese Dag van die...

Visuele Kunste student in Parys na sy L’Atelier-prys wen

​​Wat aanvanklik beskou is as 'n aftakelende siekte wat Marguerite Kirsten, 'n magisterstudent in Visuele Kunste, verskeie mediese probleme op die hals gehaal...

Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning

​Die jaarlikse Wes-Kaapse Uitmuntende Diens Toekenning prysuitdelings funksie was gehou op 4 Desember 2018 met die Premier Helen Zille, aan die hoof. Die...

US versterk navorsingsvennootskap in Afrika

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (14 Februarie) geskiedenis gemaak toe hy sy navorsingsvennootskap met die African Peer Review Mechanism (APRM)...

Suksesvolle behandeling van middelweerstandige TB in die DRK

Middelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) is 'n vorm van TB wat weerstand bied teen ten minste twee van die sterkste antibiotikas wat gebruik word om TB te...

Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees

Vir Woordfeesgangers beloof vanjaar se Fiëstas-wenners 'n ryk feeservaring. Al die groot wenners wat gisteraand by die 9de Fiëstas in die Kunstekaap-teater...

Afgetrede US-wingerdkundige met 1659-erepenning vereer

'n Man met 'n fotograaf se oog vir detail as dit by 'n wingerdstok of -blaar kom. 'n Nederige professor wat diep spore in die wynbedryf getrap het. Een wat 110%...

Die Telematiese Skole Projek is besig om van krag tot krag te gaan

Die Telematiese Skole-projek is 'n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om tegnologie...

Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort

Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die...
Subscribe to