Skip to main content

Auxin: Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho-Educational Facilitation Tool for School Counsellors in training

​​SOL AUXIN SESSIE, 26 FEBRUARIE 2019te Den Bosch, van 12h45 – 13h45 Die onderwerp van hierdie Auxin aanbieding was “Using Pecha Kucha (PK) as a Psycho...

Suid-Afrika bied goeie geleenthede vir impakinvestering

​Die volgende artikel met die titel Despite barriers, South Africa is a good place for impact investments deur prof Suzette Viviers en mnr Stephen McCallum...

Jong doktorale student gee pas aan in geletterdheid

​'n Doktorale student van die Universiteit Stellenbosch (US) is aangewys as een van die wêreld se top-30 jong opkomende leiers op die gebied van geletterdheid...

FGGW brei opleiding na Noord-Kaap uit

In ʼn opwindende ontwikkeling het die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) sy voetspoor na die Noord-Kaap uitgebrei. Vanjaar sal ʼn groepie...

Tweede Victoriastraat droommyl dalk ’n werklikheid

'n Tweede droommyl – die myl in onder vier minute – wink vir deelnemers wat op Woensdag 27 Februarie vir die negende Dagbreek Straatmyl gaan aantree. So meen...

Leer isiXhosa by die Woordfees as deel van #Amagama-projek

Molo, unjani? Hallo, hoe gaan dit? Ngubani igama lakho? Wat is jou naam? Kushushu! Dit is warm! Umhlobo wam. My vriend. Khawuphinde? Kan jy dit herhaal? Dit is...

US bied transformerende ervaring, hoor voornemende studente by Opedag

“Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope 100 jaar bekendgeword vir sy gees van samehorigheid, ondersteuning en vriendskap. Stellenbosch bied 'n...

Opedag lok duisende voornemende studente

Duisende voornemende Maties en hul ouers het Saterdag (23 Februarie) gedurende US se Opedag op die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe toegesak om meer...

US 'n miernes van internasionale bedrywighede

Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope maand 'n miernes van internasionale bedrywighede met gaste van verskeie wêrelddele wat die hoofkampus besoek...

Om te grawe vir sirkoon – tydkapsules uit die verlede

“Dis soos om te soek na skatte wat begrawe is. En wanneer jy uiteindelik daardie sirkoon kry in die rots waarin 'n fossiel ingebed is, weet jy dat jy 'n...
Subscribe to