Prof Wim de Villiers, rektor en visekansellier van Maties, lei Sondag (10 Maart) weer 'n span fietsryers bestaande uit alumni, personeel, studente en vriende...
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), dr Lesetja Kganyago, het Woensdagaand (06 Maart 2019) 'n boodskap van hoop vir ekonomiese groei...
Navorsers het die resultate van van die HPTN 071 (PopART) studie bekendgemaak by die jaarlikse Konferensie oor Retrovirusse en Opportunistiese Infeksies...
Studente van die Universiteit Stellenbosch stel hierdie week ʼn groot herwinningsprogram as deel van EkoWeek – ʼn week lange veldtog gemik op bewusmaking van...
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en sy internasionale vennote gaan Malawi probeer help om planne te maak hoe om minder afhanklik van...
The structural details of concrete and asphalt construction materials are crucial to their mechanical properties and performance. These details (such as...
“Dit is 'n geskiedkundige geleentheid en ek is seker dat wanneer ons twintig jaar van nou af terugkyk, ons die belangrikheid van vandag se ooreenkoms sal besef...
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die...
Op 1 Maart was Bonang Mohale, die HUB van Business Leadership South Africa (BLSA) by die #MatieTuiskoms vir 'n gesprek met twee MBA-graduandi van die...
Twee bekroonde professore van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde is as lede van die Raad op Hoër Onderwys (RHO) aangewys. Die Minister...