Skip to main content

Koste van kanker-medikasie belemmer behandeling in ontwikkelende lande

Die meeste kankers kan nou vroeg bespeur word. Dit was nie altyd die geval nie. Die eerste groot deurbraak was 80 jaar gelede toe die pap smear bekend gemaak is...

Matie-dansers sokkie op CNN

Die Maties Bal- en Latyns-Amerikaanse Dansvereniging van die Universiteit Stellenbosch (US) verskyn in 'n CNN-dokumentêr oor die gewilde Suid-Afrikaanse...

Rooibos tea the same as 80 years ago

A study on the commersialisation history of Cape herbal teas and their phenolic compounds was conducted by Dr Marietjie Stander, Prof Ben-Erik van Wyk, Herman...

SA vleisproduseerders gee 'n miljoen aan US se Sentrum vir Voedselveiligheid

Die Suid-Afrikaanse Vleisverwerkersvereniging (South African Meat Processors Association of SAMPA) het R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) se...

1ste personeelbyeenkoms van 2019 ’n stap nader aan hegter universiteitsgemeenskap

Die eerste byeenkoms van die jaar vir die nagenoeg 4 000 personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (21 Februarie) op Stellenbosch...

Nuwe siftingsinstrument vir ADHD

Lede van die Biomediese Ingenieurswese Navorsingsgroep aan die Universiteit Stellenbosch het 'n nuwe siftingsinstrument vir ADHD onder kinders ontwikkel. Die...

US vereer wêreldklas- TB-navorser met Kanseliersmedalje

Grondverskuiwende navorsing op die gebied van tuberkulose (TB) het aan prof Rob Warren die gesogte Kanseliersmedalje vir Navorsing by die Universiteit...

Opgraderings plaas Coetzenburg-atletiekbaan in die kollig

Die nuut opgegradeerde Coetzenburg-atletiekstadion plaas Maties Sport by die Universiteit Stellenbosch (US) letterlik in 'n nuwe lig. Ná die multimiljoenrand...

Kry waardevolle inligting by Maties se Opedag

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir leerders in graad 11 en 12 om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by...

Sit die Woordfees in die palm van jou hand

Die Woordfees is 'n groot fees. Daar is 497 aanbiedings in meer as 60 venues en tien kategorieë, maar met hierdie nuwe toepassing kan jy die omvangryke program...
Subscribe to