Skip to main content

TThe UN and Africa: Progress towards achieving the SDGs

Wednesday to Friday, June 19-21, 2019 Stellenbosch University | South AfricaIn 2017, UNSG Antonio Guterres and African Union Commission Chairperson Moussa Faki...

US vier Archer en Decloedt se onderwysuitnemendheid

Twee senior lektore van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is by die Universiteit Stellenbosch (US) se toekenningsplegtigheid vir onderwys- en...

PRONTAK: herontwerp vir 2019

​PRONTAK (Opleidingsprogram vir Akademiese Personeel aan die Universiteit) Die rasioneel van die PRONTAK-program is die behoefte om nuwe personeellede in die...

Gemeenskapsherstel: ʼn Konsep in aksie

​Die Universiteit Stellenbosch het amptelik verklaar dat die instelling “erkenning gee aan sy bydrae tot die ongeregtighede van die verlede, en daarom verbind...

Fakulteit stel OPTIMUS-verrykingsprogram bekend

​​​Voorgraadse toppresteerders van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het Maandagmiddag (11 Februarie 2019) die bekendstelling van die OPTIMUS...

Kwantumstippels vir blomme se stuifmeelkorrels

'n Bioloog van die Universiteit Stellenbosch gebruik kwantumstippels om die lot van individuele stuifmeelkorrels na te spoor. Hiermee doen hy baanbrekerswerk in...

Kieme wat longontsteking veroorsaak, skuil in geisers

'n Nuwe studie van die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat bakterieë wat erge longontsteking (legioensiekte) kan veroorsaak, dalk in jou...

Só kan ons geweld en verkragtig stop, sê US-werknemers en studente

Ter ondersteuning van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se wêreldwye Thursdays in Black-beweging het die Gender-eenheid van die Fakulteit Teologie aan die...

AAS vereer Nachega met genootskap

Prof Jean Nachega is onlangs deur die African Academy of Science (AAS) vereer toe hy as ʼn genoot aanvaar is. Nachega is die Direkteur van die Sentrum vir...

SciMathUS open deure vir NNS-navorser

Op hoërskool het Gerald Maarman daarvan gedroom om 'n mediese dokter te word. Maar nadat hy sy matriekjaar in 2002 voltooi het, was sy finale graad 12-uitslae...
Subscribe to