Die realiteit vir baie Suid-Afrikaners bly een van armoede en sosiale uitsluiting. Waarom is die grondwetlike regte nie ʼn werklikheid in die land nie? Die redes...
Die meeste mense besoek hul plaaslike dierebeskermingsvereniging net wanneer hulle 'n nuwe katjie of hondjie wil aanneem. Nie dr Luther van der Mescht van die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) gedenk elke jaar op 21 Maart Menseregtedag saam met die res van die land as deel van die instelling se verbintenis tot die...
Vanessa Reyneke, 'n Projekkoördineerder in die Departement Algemene Taalwetenskap, en haar man, Johan, het 'n ambisieuse projek geloods om R300 000 in te samel...
Danksy twee suksesvolle aansoeke by die Nasionale Toerustingsprogram (NEP) gaan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit...
Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen 'n kunswerk en 'n trofee sal ontvang, word...
Met Menseregtedag wat op 21 Maart gevier word, tree die tema van sosiale geregtigheid sterk op die voorgrond gedurende Maart en 'n mens kan nie anders as om aan...
Toe die prestigeryke PhD Global Minds-studiebeurs deur die Universiteit van Leuven aan haar toegeken is, was Lynn Hendricks nie voorbereid op temperature van -6...
LEER- EN ONDERRIGSEMINAAR SEMINAR, 13 MAART 2019in Lokaal 3008, Opvoedkunde Gebou, van 12h45 – 13h45 Me Mariëtte Volschenk, a dosent by die Universiteit van...
Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer...